Mila Lodge 2
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Goulburn Street, Goodwood, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mila Lodge 2 bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Goodwood.
Die gastehuis bied verblyf in 6 pragtige kamers met hulle eie badkamers. Al die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne, privaat ingange, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe, japonne en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis wat met 'n stoof, oond, eetgerei, breekware, yskas, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus is. Veilige parkeerplek word voorsien.
Grand West Casino is 1,9 km ver en Lagoon Beach is 8,5 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.4/5
Arlette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 53 Goulburn Street, Goodwood, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Gaste dink Mila Lodge 2 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 53 Goulburn Street, Goodwood, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang