Milk & Honey BnB
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Kranskloof, Glenharvie, Westonaria, 1779, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Milk & Honey BnB bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis in Glenharvie, Westonaria. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Gaste kan tussen 12 knus slaapkamers met en suite-badkamers kies. Die kamers beskik elk oor gemaklike dubbelbeddens, privaat en suite-badkamers, asook linne en handdoeke.
Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus is. Die gemeenskaplike leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n kroeg op die perseel, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante. Mynmaatskappye soos Sibanye Stillwater is ongeveer 20,6 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Kranskloof, Glenharvie, Westonaria, 1779, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Kranskloof, Glenharvie, Westonaria, 1779, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang