Milk and Honey Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Milkwood Drive, Herrwood Park, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Milk and Honey Guest House is in 'n rustige luukse woonbuurt in die hartjie van Umhlanga geleë. Die eiendom spog met lieflike see-uitsigte en is ideaal geleë binne maklike bereik van die strand, plaaslike restaurante en besienswaardighede.
Die gastehuis bied verskeie kameropsies om in gaste se behoeftes te voorsien. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens en elkeen het 'n privaat badkamer met bad- of stortgeriewe. Die hoofhuis bied 'n volledig toegeruste kombuis, terwyl die kombuisies in die ander 2 eenhede basiese verhit-en-eetgeriewe het.
Die eiendom bied gerieflike parkeerplek op die perseel en beskik oor 'n gemeenskaplike swembad en tuin. 'n 24-uur-sekuriteitsdiens is ook beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 45 Milkwood Drive, Herrwood Park, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Milk and Honey Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Milkwood Drive, Herrwood Park, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang