Milkwood 115
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin Drive, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Milkwood 115 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige strandfrontkompleks in Marina Martinique, Jeffreysbaai, perfek vir gesinne of vriende wat naby die kus wil bly.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 2 badkamers met 'n bad en stort, terwyl die derde badkamer slegs 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek, en daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die sitarea lei na 'n stoep met sitplek en draagbare braaigeriewe, ideaal om die see-uitsigte te geniet. Veilige, ondergrondse parkeerplek word voorsien, met hysbaktoegang na die woonstel. Die kompleks is naby restaurante en is sowat 5 km vanaf die middedorp, waar gaste branderplankrywinkels en ander besienswaardighede kan vind.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Natthita Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 59
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Dolphin Drive, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin Drive, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang