Successfully reported
+13

Milkwood 216

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Drive, Marina Martiniqe, Jeffrey's Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 216 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige strandfrontkompleks in Marina Martinique, Jeffreysbaai, perfek vir gesinne of vriende wat naby die kus wil bly.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Twee van die badkamers het beide 'n bad en 'n stort, terwyl die derde badkamer slegs 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir aandete en ontspanning. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.

Die sitkamer maak oop op 'n patio met sitplek buite en draagbare braaigeriewe, ideaal om die see-uitsigte te geniet. Veilige ondergrondse parkeerplek word voorsien, met hysbaktoegang na die woonstel. Die kompleks is gerieflik naby restaurante geleë en is sowat 5 km vanaf die middedorp, waar besoekers branderplankrywinkels en ander besienswaardighede kan vind.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Natthita Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 59

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Dolphin Drive, Marina Martiniqe, Jeffrey's Bay, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Drive, Marina Martiniqe, Jeffrey's Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA758e18e037303f022213d22008d5d4ba4cfeeb076f401ce973d36d1da5056d90f3d3c4ce5db68274b3a2d512814b6c5a4e50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) Dolphin Drive Marina Martiniqe 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.078717892054 24.919139023313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang