Successfully reported
+19

Milkwood 314

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Drive, Milkwood 314, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 314 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel met lieflike see-uitsigte. Die woonstel is in die Milkwood-kompleks in Marina Martinique in Jeffreysbaai geleë. Hierdie ruim woonstel is reg op die strand geleë.

Die woonstel beskik oor 3 dubbelslaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat óf saam óf apart opgemaak kan word. Die hoofslaapkamer het lugversorging vir daardie warm somersdae. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n dubbel elektriese oond en keramiekglasplaat, en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea spog met 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8, en die sitkamer is toegerus met lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei deur glas-skuifdeure na 'n patio met buitemeubels, gasbraaigeriewe en lieflike see-uitsigte.

Gaste het toegang tot 5 GB Wi-Fi wat per dag voorsien word. Veilige ondergrondse parkeerplek word voorsien, met hysbaktoegang na die woonstel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rebecca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Dolphin Drive, Milkwood 314, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Milkwood 314 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Drive, Milkwood 314, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a7fd09a12d72c6486909886b82222310d917f7db6c1b33bc150f8112e2505633eb70f248ac247ca4db0c0cda14357126ab6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Dolphin Drive, Milkwood 314 Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.078857778415 24.919191338623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang