Successfully reported
+14

Milkwood 318

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Drive, Unit 318 Milkwood, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 318 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Marina Martinique, Jeffreysbaai, en is ideaal vir gaste wat verblyf met see-uitsigte naby Astonbaai-strand soek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Twee van die badkamers het 'n bad en stort. Daar is slegs 'n stort in die derde badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid spog met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die aangrensende leefarea het oorgenoeg sitplek. Daar is ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi.

Die leefarea het skuifdeure wat na 'n balkon met buitemeubels en 'n draagbare braai oopmaak. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is net 'n paar meter vanaf Pellsrus-strand, 1,4 km vanaf Paradise Beach en die naaste lughawe is Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe wat 89 km ver is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Natthita Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 59

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Dolphin Drive, Unit 318 Milkwood, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Milkwood 318 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Drive, Unit 318 Milkwood, Marina Martinique, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA540a0a0f9ed5abb945cb542684aea7cfaf8e4c52be53fd28a851e8162791836b0686c8613619773ff65cf2780a9272793115?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Dolphin Drive Unit 318 Milkwood 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.078795776245 24.919170858739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang