Successfully reported
+33

Milkwood 417

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Drive, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 417 is 'n selfsorgwoonstel in die Milkwood-kompleks in Marina Martinique. Die ruim en moderne woonstel het 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon en die kompleks is reg op die strand geleë.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuis. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien. Die moderne kombuis is met 'n elektriese oond, keramiekstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus.

Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die gerieflike sitkamer het ’n TV. Die sitarea het glasskuifdeure wat op 'n stoep met 'n pragtige see-uitsig oopmaak.

Die woonstel word op versoek skoongemaak. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien en daar is 'n hysbak na die woonstel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Natthita Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 59

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Dolphin Drive, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Milkwood 417 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Drive, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf005019004a3765f08d63a00454436a28546312704a9096ab0d472f25083b2b606fb536275610f153aa097986d7c7d07a56e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Dolphin Drive Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.078718227794 24.919030666351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang