Successfully reported

Milkwood Valley Private Game Lodge

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Dawie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Het Milkwood geniet. Alles soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Milkwood Valley Private Game Lodge
Dankie Dawie. Ons hoop julle kom kuier weer.

Elna M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2021

Die blyplek is baie netjies en die skoonmaakdiens (waarvoor ons ekstra moes betaal) was baie deeglik. Daar is 'n baie lekker braai-area, en die swem-area is ook goed ingerig (swembadstoele, groot sambreel, ysmasjien.) Hul behoort meer inligting oor die reservaat te verskaf. Die wildsvoertuig wat ons by hulle gehuur het was in `n skokkende toestand, so ons kon nie die beplande wildsritte doen nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lynette
Milkwood Valley Private Game Lodge
Dankie vir jou terugvoer Elna. Ons waardeer dit opreg. Ons sal aandag gee aan die wildsvoertuig.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 314

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf R4 500
R 4 500 R 4 050
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 500
R 4 500 R 4 050
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 500
R 4 500 R 4 050
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8eda4c241047697dd53f66195b3b10d5824e3ed49c2d508402df569d37da142c858778decf47b8def69ef6928554b0ee3ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R4 050 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.824984970155 28.11883167124
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang