Successfully reported

Milkwood

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Alwyn M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lekker wegbreeknaweek met familie en kinders. Uitstekende verblyf in die natuur. Verblyf geniet - netjiese akkommodasie met alles wat mens nodig het. Baie diere wat daagliks kom groet, wat 'n hoogtepunt vir kinders is. Goeie kommunikasie en hulp vanaf gasvrou en opsigter. Milkwood word vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverly
Milkwood
Thank you. We are happy you enjoyed your stay. You are welcome back anytime.

Samantha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Oulike plek, al ons verwagtinge oortref. Daar is alles wat jy nodig het! Ons het baie lekker by Milkwood gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverly
Milkwood
Thank you. You are welcome back anytime.

Carina E
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Fantasties toegerus en gerieflik ingerus. Ons het heerlik gebly saam as familie met ons ouers in hul 80's. Milkwood is fantasties toegerus en gerieflik ingerus vir gesinne en ook ouer mense wat minder beweeglik is. Beveel Milkwood enige tyd aan vir enigiemand wat heerlik wil kuier en ontspan naby die Wildtuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverly
Milkwood
Thank you. We are very happy you enjoyed your stay. We love sharing our special place with guests like you who enjoy the bush and all that goes with it. We hope to welcome you again.

Olive G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Puik toegerus, veilig. Milkwood is veilig en fantasties toegerus. Kan heerlik ontspan, selfs net jong kinders, want die hek na die swembad kan afsonderlik sluit en diere kan gesien word van die veilige stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Veilige, geïsoleerde, pragtige verblyf. Die plek is baie lekker met 'n aircon in elke vertrek. Baie diefwering. So nice dat ons al die 2de keer daar bly. Great plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverly
Milkwood
Thanks Chris, Was great having you stay and we hope to see you again!

Linda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Was rustig en goed toegerus. Mooi plek en goed toegerus. Kort hier en daar bietjie aandag, maar het lekker gerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Altus N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

Paasnaweek. Baie lekker gekuier in bos met nagapies as ons kuiergaste.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Veilige, skoon, rustige, mooi plek. Pragtige plek met lugverkoelling en 'n klein swembadjie. Nagapies wat kom kuier in die aand en goeie diefwering op wat ons veilig laat voel het. Beter as meeste plekke daar volgens my mening. Ligging so dat mens nie bure kan sien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle S
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Clean, neat, everything you need, peaceful, friendly hosts. What a fantastic experience! No words can explain how much we have loved our stay. The house is well equipped and comfortable. Our hosts were super friendly. We were so sad to leave. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beverly
Milkwood
Thanks so much. We love sharing our special place and loved having you.

Johanita V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2021

Fantasties. Sal weer gaan. Skoonmaakdienste moet net mooi oplet na die breekware se skoonheid. Ons het ons kuier baie geniet, sal definitief weer gaan. Daar was glase en glasbakke wat bietjie harde kos op gehad het maar jy kon sien dit is gewas maar die aanbrandsel is nie afgeskrop nie. So die skoonmaakdames moet net oplet daarna. Maar verder was daar nie 'n spinnerak of stofdeeltjie in sig nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Beverly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2920 Njala, Marloth Park, 1470, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4bcc8a6df18768a2557aaea7685fb462fd2674df75db99c3cb052a23dce989294cf7a6ee86339785df248ecc5b53182079d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 2920 Njala Marloth Park 1470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.339411107527 31.795020728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang