Milkwoodbend Farm Resort
Bly 2 nagte en betaal slegs vir 1 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 528, Schaffli Road, East London, 5275, Oos-Kaap
-
Vanaf
R900R450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Milkwoodbend Farm Resort is 'n unieke vakansie-bestemming op 'n kusplaas wat deur 'n familie bestuur word, agter 'n inheemse woud in die Oos-Kaap. Die plaas bied verblyf in ou karavane wat heeltemal opgeknap is.
Verblyf is beskikbaar in 7 selfsorgkaravane met privaat of gemeenskaplike badkamers wat baddens en/of storte het. Alle linne en handdoeke word voorsien. Elke kombuisie op die stoep is met 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, basiese eetgerei en breekware, en braaigeriewe toegerus.
Die mooiste strand is net 150 m ver via 'n paadjie wat deur die inheemse woud kronkel. Die area agter die inheemse woud is 'n voëlkykersparadys en bied geleenthede vir visvang, voetslaan en swem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jolindie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Farm 528, Schaffli Road, East London, 5275, Oos-Kaap
- Gaste dink Milkwoodbend Farm Resort het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 528, Schaffli Road, East London, 5275, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang