Successfully reported

Milky Way

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Judith C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Quaint, clean, charming. Lovely, clean place with everything we needed. We enjoyed being able to walk to the local restaurants and along the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Lovely. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Sal graag weer deselfde plek wil huur, dankie. Baie lekker gerus, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Lekker stil en rustig. Vuurmaakplek is 'n wenner. Dit het meeste van die naweek gereën, maar ons het lekker gerus. Die vuur het heel naweek gebrand. Volle DStv-pakket is 'n bonus, die huis het alles wat nodig is. Dierevriendlik en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna Cornelia K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Baie lekker rustig. Lekker gekuier, mal oor die ligging en die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Very nice. Walking distance from the sea. Restaurants for pet-friendly. Pet-friendly house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2023

Lovely, relaxing stay! Some areas around the house need some attention, especially the entry door and the door in the upstairs bedroom. The kitchen utensil could also be added. Other a good stay and nice proximity to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Radiyah B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2023

Charming place with a vintage look. Didn't like the smell of the place. Only half of the electric blanket was working, the other part didn't even go on. Had no water since Friday night up until Saturday morning. And not even one courtesy call from the office.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Chantelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Dit is 'n baie mooi plekkie en dit was lekker om elektriese kombers op die bed te kry want die naweek was maar lekker koud. Ons het baie lekker gekuier. Maar wel, dit is 'n selfsorgeenheid en die kombuis se toebehore laat veels te wense. Daar word vermis: braaibakke, braaitange, groenteskillertjie, 'n pot wat vir 4 mense kan kos maak (dit is 'n eenheid vir 4 gste) en skerp messe. Ek was so opgewonde oor die kaggel (juis die eenheid daarvoor bespreek, want dit was koud) maar as jy nie 'n massiewe vuur daarin maak nie, dan stoot al die rook in die huis in. Ons moes die deur oophou want ons het versmoor van die rook en dit was so koud. So ons was nie te beïndruk daarmee nie. Ek moet sê, die water was heerlik warm in die eenheid, geen klagte daar. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Baie lekker gekuier, sal wel 'n paar verbeteringe aanbeveel in die winter. Huis was baie koud met sementvloere. Sal aanraai om miskien 'n gasverwarmer in te sit of 'n paneelverwarmer. Die onderste kamer het nie 'n elektriese kombers gehad nie dus was dit baie koud, miskien sou 'n vere-duvet 'n verskil maak. Daar was darem warmwatersakke vir die onderste kamer. Andersins het ons baie lekker gekuier, oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 740
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 740
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 740
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Warrelklip Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd88bc455cfecbf41cc04ffd50e0fe45ec10c4c546c6540f596dff345d2cad00d2229f1ae0f17e2282083e95963547f8f5f0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 740 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 7 Warrelklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.804038113295 17.899349033833
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang