Successfully reported
+8

Mill Park Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Walton Road, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mill Park Garden Cottage is in Gqeberha in die Oos-Kaap geleë, naby die Port Elizabeth Gholfklub en St. George's Park.

Die ruim verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, stort en wasbak.

Die oopplan-eenheid sluit 'n sitkamer, kombuis en 'n buitestoep in. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, ketel, yskas en mikrogolf. Gaste kan 'n ete by die stoeptafel buite die eenheid geniet. Geriewe in die huis sluit 'n TV en WiFi in.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek en braaigeriewe op die perseel. Geriewe daar naby sluit swem, visvang, fietsry, voëlkyk en bergfietsry in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marcel P
5.0
A calm base for our busy, stressful trip. Everything ran smoothly; there was a power outage that we weren't aware of as they had back-u...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Samantha C
Saam met lewensmaat
5.0
Spacious, comfortable, very clean, safe and peaceful. So happy to have found this gem in PE. Spacious, proper self-catering facilities,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Retha M
Besigheidsreis
5.0
Ek sal vir seker weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Daar was geen verkeergeraas en ons het veilig gevoel. Die cottage is netjies, gerieflik en sko...
Sien meer
Jul 2025
Elgru B
Saam met vriende
5.0
Wonderlik! Alles was net vir ons net 5-ster!
Mei 2025
Carel P
Saam met lewensmaat
5.0
Home from home. Baie netjiese ten volle toegeruste blyplek.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Walton Road, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mill Park Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Walton Road, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94206c9a6e59ebe62ce9c73b1d3324abb84a7f3fbfe2055c447faa63b2961272b23af92f89dcb18ce7553841c3bd1d533895?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 5 Walton Road Gqeberha 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9631581 25.5923695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang