Successfully reported
+26

Millenium Arch @ 70

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Millenium Arch @ 70 is 'n selfsorgwoonstel in Langebaan, 'n kusdorpie wat veral bekend is vir sy strandmeer, watersport en lewendige atmosfeer. Die woonstel bied gerieflike verblyf en is ideaal vir gaste wat die area se skilderagtige omgewing en nabygeleë besienswaardighede wil verken.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei kamers het kasspasie. 'n Aparte badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, potte, panne en skoonmaakmiddels. Die sitarea het 'n rusbank en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gratis, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit word voorsien. 'n Hysbak bied maklike toegang tot die woonstel, en 'n wassery is gerieflik naby geleë. Gaste het ook direkte toegang tot die strand, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n kuswegbreek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Arnold Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Millenium Arch @ 70 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2afef4d2a8766bcaf97ae83e44a74e80ba70c3db83c2cc053963770636b9104f4bc345408ab98613c39de08fb1ae9611baf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Mykonos Access Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -33.049494834577 18.050496954439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang