Successfully reported
+7

Millennial Arch 67

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Millennial Arch @ 67 is 'n selfsorgwoonstel in die kusdorpie Langebaan en bied gerieflike verblyf aan enkelreisigers, paartjies en klein gesinne wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n balkon en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Millennial Arch @ 67 is naby winkels, restaurante en die strand geleë. Die nabyheid aan die gewilde Mykonos-omgewing maak dit 'n perfekte basis van waar gaste die dorp kan verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Angie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 14 Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Millennial Arch 67 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4211958c5dd3842835a2d988db1c788aa6e4c7bb58671d5b2b2be22fa89e51694f576fc30d2fd160899cb4cb20e07e1947d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 14 Mykonos Access Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.049577559113 18.050691823279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang