Successfully reported
+16

Miller's Mile

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 450 Miller's Mile, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Miller's Mile is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Lynnwood geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en ontspanningsreisigers wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie woonbuurt in Pretoria.

Dié eenheid is op die eerste verdieping geleë en bied slaapplek aan tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van een badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n lugbraaier. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n werkspasie. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos Menlyn Mall, Lynnwood Bridge, gewilde laer- en hoërskole, Hazel Food Market, Wolwespruit Stap- en Fietsroete, maklike toegang tot die N1-hoofweg, en baie ongelooflike restaurante is naby.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Verwarmer
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dina V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was perfek, dankie. Baie lekker gebly. Talana het ons baie bederf met vars brood, botter, konfyt en wyn. Ook sjokolade op ons bed! Gehalte produ...
Sien meer
Okt 2025
Ruan B
Saam met lewensmaat
5.0
Elke oomblik was wonderlik. Beslis 'n woonplek wat ons weer sal gebruik, netjies en 'n baie lekker area naby gewilde areas vir avontuur en vermaak.
Okt 2025
Annatjie M
Saam met lewensmaat
5.0
'n Juweel in 'n groot stad. 'n Blyplek weg van die huis wat keurig en met estetiese finesse ingerig is. Aandag aan detail vir seker elke moontlike beh...
Sien meer
Sep 2025
Annchen M
5.0
Stil, stylvolle en netjiese verblyf. Vriendelike en warm ontvangs. Verwelkom met pragtige vars blomme in die kombuis. Kamers is modern, skoon en netji...
Sien meer
Aug 2025
Desire V
Saam met vriende
5.0
Fantasies. Ons het baie lekker gebly, alles was netjies en goed ingerig. Baie veilige omgewing en die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir ons g...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Talana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 450 Miller's Mile, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Miller's Mile het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 450 Miller's Mile, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b336ddcc55893880dd86824e170e7b32d6a35dc224bd006d3c485f5fe3dd80eb41b5a1eda79e207b89866d8a1c36ce732b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 450 Miller's Mile Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.759177706923 28.267886663334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang