Successfully reported
+38

Millpond House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Cilliers Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Millpond House is in die bekoorlike Clarens-vallei in die Oos-Vrystaat geleë, omring deur skilderagtige sandsteenberge. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Gaste kan kies tussen 3 slaapkamers en 1 kothuis, elk met slaapplek vir 2 gaste, met 'n privaat badkamer en kombuisie. Bykomende geriewe sluit verwarmers en elektriese komberse, 'n TV met alle DSTV-kanale en gratis WiFi in. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Die eiendom het sy eie watersuiweringstelsel direk vanaf die boorgat. Daar is 'n omskakelaarstelsel vir elektrisiteit, geen beurtkrag nie.

Die huis het 'n pragtige, versorgde tuin gevul met rose en groot bome. Dit is naby Golden Gate Hoogland Nasionale Park en die Basotho Cultural Village geleë, elk met sy eie unieke bekoring. Die area bied baie staproetes, kunsgalerye, restaurante en kroeë. 'n Nabygeleë spa bied ontspannende masserings, pedikure, manikure en gesigbehandelings.

Doendinge in die omgewing sluit riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, abseil, vlieghengel, tennis, 'n 18 putjie-gholfbaan met 'n restaurant en kroeg, en perdry in die dorp in. Gaste kan ook warmlugballonvaarte oor die Malutiberge rondom Clarens geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Izelle C
Gesin met tieners
5.0
Fantasties soos altyd! Heerlike verblyf, naby staproetes asook die dorp.
Aug 2025
Andrea J
Saam met lewensmaat
5.0
Warm, cozy and beautiful. We stayed in the beautiful cottage and it was just perfect. Very warm and cozy, and we felt right at home. Wo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Inge B
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful unit, set in a lovely garden with mountain views. We were warmly welcomed by our very friendly host, who took the time to wal...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Eloise K
5.0
Fantasies! Vreeslik lekker gebly. Die kothuis pragtig en stylvol met 'n warm huislike atmosfeer en alles wat jy nodig het vir gerief. 'n Huis weg van ...
Sien meer
Mei 2025
Dawie F
Gesin met tieners
5.0
Sal beslis weer hier bly. Baie aangename ervaring. Baie lekker gebly, veilig, netjies en gawe gasvrou.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Retha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 8 Cilliers Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Millpond House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Cilliers Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd128dca0b00c4131f1f58c4ce0dde54e366a608c18b868b12f5444ba495ab183137e80695ad1077dd130a908b4cf774d83c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 8 Cilliers Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5090902 28.4206501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang