Stay on Milner
Beskrywing
Milner Cottage bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n groot slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n sitkamer met volledige DStv en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, Smeg-stoof en wasmasjien. Die groot slaapkamer bevat 'n dubbelbed, werktafel en inloopkasarea, asook 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort. Die sitkamer en kombuisie is oopplan. Veilige skaduparkeerplek met afstandbeheerde hektoegang is ook ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Milner Huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die tweede badkamer het 'n stort, en daar is 'n aparte toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n wasmasjien, yskas, stoof, oond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv en stroomdienste. Daar is 'n etenstafel vir tot 10 gaste en 'n binnenshuise braai-area. Veilige skaduparkering met afstandbeheerde hektoegang is ook ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 102 Milner Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang