Successfully reported
+102

Milner Avenue Self-Catering Units

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 27 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 125 Milner Avenue, North End, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Vanaf R500 R450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Milner Avenue Self-Catering Units is in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Hulle is stapafstand vanaf die Wêreldbeker-stadion geleë, naby alle besienswaardighede rondom Gqeberha (Port Elizabeth)

Hulle bied 5 selfsorg-eenhede wat beddegoed insluit. Handdoeke word nie voorsien nie. Elke eenheid beskik oor 'n badkamer, 'n kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Elke woonstel bied gemaklike beddens en linne word voorsien. Daar is 'n platskerm-TV en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, 1 stoofplaat, 'n ketel, yskassie, eetgerei en breekware. Daar is 'n en suite-badkamer. Die TV het sekere DStv-kanale en veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig agter 'n afstandbeheerde hek.

Hierdie selfsorgwoonstelle is naby die Greenacres-winkelsentrum en die Mercantile-hospitaal. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Priscilla M
5.0
Comfortable and cozy. Very comfortable and worth the amount paid. I would only recommend perhaps an additional blanket (or heater if af...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Eldridge K
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. My stay was excellent and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Madeleine D
Besigheidsreis
4.6
Uitstekend. Al is dit nie ek self wat daar oornag nie maar een van ons werkers, is hy ongelooflik gelukkig met diens en netheid. Van my kant af tov be...
Sien meer
Jan 2024
Ernestine D
Gesin met klein kinders
4.4
Comfortable, felt safe, enjoyable. It was enjoyable, staff members were very helpful, efficient, kind and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Eldridge K
Saam met lewensmaat
4.4
My stay was absolutely wonderful and I will recommend it to anyone else. My stay at the accommodation was excellent and the service del...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Delmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 158

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 125 Milner Avenue, North End, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink Milner Avenue Self-Catering Units het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R 500 R 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R500
R 500 R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R 500 R 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 125 Milner Avenue, North End, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5YThmMDhhLTNjMmMtNGUyMi1iZGRlLTE0NDNiYTJkZDIwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R450 per nag, vir 2 mense 31 5 1 4 125 Milner Avenue North End 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.9313999 25.59553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang