Successfully reported

Milnerton Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Quinn C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Lieflike gerieflike akkommodasie wat ons baie tuis laat voel het. Lieflike verblyf met absoluut alles wat mens mag nodig hê. Die gasheer was vriendelik en baie behulpsaam en het die ekstra myl gestap vir ons. Die ligging is ideaal, veilig en gemaklik. Baie dankie - ons sal vir seker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Milnerton Guesthouse
Baie dankie vir die wonderlike resensie, Quinn. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom wanneer jy terug is in Kaapstad.

Amanda P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Ons was daar vir sport en die plekke was naby alles en winkels. Somer loopafstand. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Ek sal weer daar bly. Die ligging naby ons kinders was uitstekend en die woonplek ruim en uiters skoon en netjies. Dankie aan die eienaars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Trevor
Milnerton Guesthouse
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons sien uit na jou volgende besoek.

Andreas E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Good stay. Very friendly host, all well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Sal beslis weer daar wil bly. Om by Milnerton Guest House te bly, is altyd aangenaam. Dit is soos om by die huis te wees. Die fasiliteite en woonplek het nie 'n see-uitsig nodig nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mathebe T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Awesome. Trevor and Glenda are for keeps. Very warm and welcoming. They made our trip extra special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Milnerton Guesthouse
Thank you for such a wonderful review, Neo. We are so happy that you enjoyed your stay with us. We hope to host you and your lovely family when next you visit Cape Town.

Mandie C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2021

Heerlik gebly, baie gesien. Baie mooi en ruim woonstel, volledig toegerus en baie skoon. Vriendelik ontvang deur Trevor. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trevor
Milnerton Guesthouse
Hi Mandie, Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is so bly dat julle julle tydjie saam met ons geniet het. Ons hoop dat julle vir ons in die toekoms weer sal kom kuier. Alles van die beste. Trevor en Glenda.

Wilma S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2021

Heerlik gekuier. Trevor was 'n baie goeie gasheer en huiwer nie om te help nie. Lekker loopafstand van alles af. Aircon sou 'n bonus gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Langerman Avenue, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7lvTvTtq3RLZsn2QMMOb6Hjl8Bni7vbzWYFHMOv1YnRJFCZUaI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 11 Langerman Avenue Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.881324553508 18.494289324537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang