Successfully reported
+15

Milnerton Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Langerman Avenue, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Milnerton Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde tweeslaapkamerhuis, sentraal geleë in Milnerton. Die huis is net 270 m vanaf Centre Point Mall en 1,9 km vanaf Lagoon Beach geleë.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, 'n leeshoekie en 'n vermaakarea met draagbare braaigeriewe. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasoond, stoof, mikrogolfoond en yskas. Daar is 'n TV in die sitkamer met volledige DStv, en die huis is toegerus met gratis WiFi. Gaste kan ontspan in die binnehof met buitebraai-area.

Gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af vir 2 voertuie, en die huis het 'n sekuriteitstelsel wat kringtelevisiekameras en 'n elektriese heining insluit. Die ligging bied toegang tot 'n gimnasium, tennisbane, 'n kanoklub, 'n gholfbaan, 'n haarsalon, en skoonheids- en spa-behandelings, asook die MyCiTi-busroete na Kaapstad. Canal Walk-winkelsentrum is 4,4 km ver en Kaapstad se middestad is 10,6 km ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Quinn C
Besigheidsreis
5.0
Lieflike gerieflike akkommodasie wat ons baie tuis laat voel het. Lieflike verblyf met absoluut alles wat mens mag nodig hê. Die gasheer was vriendeli...
Sien meer
Jun 2025
Amanda P
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Ons was daar vir sport en die plekke was naby alles en winkels. Somer loopafstand. Het baie lekker gebly.
Mei 2024
Marinda P
Saam met vriende
4.8
Ek sal weer daar bly. Die ligging naby ons kinders was uitstekend en die woonplek ruim en uiters skoon en netjies. Dankie aan die eienaars!
Sep 2025
Andreas E
Saam met vriende
4.8
Good stay. Very friendly host, all well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Mathebe T
Gesin met klein kinders
4.8
Awesome. Trevor and Glenda are for keeps. Very warm and welcoming. They made our trip extra special.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 11 Langerman Avenue, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milnerton Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Langerman Avenue, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7lvTvTtq3RLZsn2QMMOb6Hjl8Bni7vbzWYFHMOv1YnRJFCZUaI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 11 Langerman Avenue Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.881324553508 18.494289324537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang