Successfully reported
+21

Mimosa Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 41 D' Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mimosa Guest House is in Colesberg en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis. Ons is naby vulstasies, winkels, restaurante en die N1-hoofweg.

Die gastehuis het 4 slaapkamers wat aan verskeie behoeftes voldoen.

Elke slaapkamer het 'n TV met DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan ook hul troeteldiere saambring indien vooraf gereël.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Chantelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Baie lekker gebly vir een nag na 'n lang reis om na te rus. Tuis gevoel. Netjies en skoon.
Okt 2025
Leolien Curry C
Saam met lewensmaat
5.0
Good value for money. We were warmly received by the owner, and had a comfortable overnight stay after a long day on the road.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Arleen C
Gesin met tieners
5.0
It was perfect for a night stopover, we had everything we needed. It was perfect for a night stopover, we had everything we needed. Lov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Tanita M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik uitgerus. Presies wat ons nodig gehad het na 'n lang reis!
Apr 2025
Classinna V
Gesin met klein kinders
5.0
Een van die min gastehuise wat nie volprys vra vir toddlers nie. Gasvrou was baie geduldig, ons ETA was vertraag met meer as 'n uur agv 'n ongeluk net...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 41 D' Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mimosa Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 41 D' Urban Row, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd7c16715a5eb4f74642cc00e3d1c78619cc87e0432c7f8ea7f1cbeb1f3f9ec6d6833ffbe7683cf7b9a7b1b5e8fe56c0780e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 41 D' Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 09:00 -30.716605484527 25.097995913075
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang