Successfully reported

Mimosa Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Francois H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie modern en stylvol gemeubileer. Veilige parkering met 'n top restaurant. Uitstekende blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Die diens was van hoogstaande gehalte en die kos heerlik. Ons het heerlik gebly in die karaktervolle gebou in die skadu van die mooi kerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Mimosa Lodge
Beste Arina Baie dankie dat julle Mimosa Lodge gekies het om in te bly en vir die wonderlike terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het en ons hoop om julle terug te verwelkom. Groete Fida

Leon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly en die oornag en restaurant geniet. Ons het die oornag baie geniet en die restaurant is hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Uitstekende diens en aangename verblyf. Bly hier in 'n historiese gebou. Netjiese opgeknapte kamers en badkamers. Die kos by die restaurant was baie smaaklik en goed voorberei. Biesa het ons baie mooi gehelp om 'n gepaste kamer vir ons te kry aangesien ons nie die steil trappe met ons tasse kon klim nie. Die vars blomme in die klein sitkamer van die huisie waar ons gebly het, was baie waardeer en dit was vir my baie spesiaal. Die vriendelike diens sal maak dat ons vir seker weer daar sal oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Fantasties, sal definitief aanbeveel. Ek het baie lekker gebly, die toeganklikheid, vriendelikheid van personeel, uitstaande kos, alles was perfek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie mooi lodge en ons kamers by die kombuis area het dit lekker ruim gemaak. Die personeel is ongelooflik vriendelik en professioneel. Die ligging van die lodge is ook baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Montagu & Mimosa a must! Great little place with loads of character. The staff are amazing - very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Aangename verrassing. Baie goeie ontvangs, netjies en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernard S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Friendly staff. Good service. Nice breakfast. But the room was disappointing. The room was noisy. The window was next to a pub. The room had no view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Church Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzMGFkMTBmLTcyNzMtNDI1Yy05ZDE3LWJmZmFhNjExZDMxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 19 Church Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.787792573807 20.119163990021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang