Minara Private Boutique Game Lodge
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Klipdrift Road, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Minara Private Boutique Game Lodge is in 'n wildreservaat geleë en is luukse selfsorgverblyf. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde en ontspanne wegbreek. Dié lodge is geskik vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Gaste het 'n keuse van ruim, privaat villa's en die plaashuis, en elke luukse selfsorg-eenheid is gestileer om die bosveld-omgewing te komplementeer. Elkeen van die villa's, waarvan sommige oopplan is, is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders of 2 enkelbeddens en het 'n luukse badkamer met 'n stort en bad.
Die kombuise is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond en ketel. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, TV met stromingsdienste en gratis WiFi is beskikbaar. Maak oop na die patio met sitplek buite, braaigeriewe en 'n plonspoel.
Gaste kan 'n 2-uur-safari-wildrit op die Minara-wildplaas bespreek wat spog met 'n verskeidenheid eksotiese wildsbokke, kameelperde en wildebeeste.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Minara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Klipdrift Road, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
- Gaste dink Minara Private Boutique Game Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Klipdrift Road, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang