Successfully reported
+62

Mint Apartments Greenside

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 135 Greenway, Greenside, Randburg, 2034, Gauteng
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mint Apartments Greenside bied woonstelle wat skoongemaak word en gemeubileer is, in Greenside wat 'n sentrale ligging in Johannesburg het. Dit is net 2 km vanaf Randburg-sentraal, 3 km vanaf Rosebank, 6 km vanaf Johannesburg se middestad en 10 km vanaf Sandton. Dit bied aan gaste een van die beste areas waar gaste kan werk en vakansie hou in Johannesburg.

Die woonstelle het 'n moderne en kontemporêre ontwerp en het elk 'n koningingrootte-bed met skoon, wit linne en handdoeke. Die kombuisie is elk met Defy-toestelle soos 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Elke woonstel het ook 'n eetarea langs die kombuis. Daar is 'n TV met Netflix en WiFi in die woonstelle.

Die woonstelle word weekliks skoongemaak, maar 'n ekstra skoonmaakdiens kan ook gereël word teen 'n ekstra koste. 'n Concierge-diens is beskikbaar indien jy wil hê 'n pakkie moet vir jou gehou word of 'n droogskoonmaakdiens gereël moet word. Die woonstelle word deur geslotekringtelevisiekameras gemonitor. Parkeerplek is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

2.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
1.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.5
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Phillipine Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 84

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 135 Greenway, Greenside, Randburg, 2034, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 135 Greenway, Greenside, Randburg, 2034, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ba674dafbe8f795819de104e0221041f94cca7be7e4f1cb301d3b5438b821379a2ee61ad137bc4b3cfcb3795c1d9ce668ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 2 5 1 3 135 Greenway Greenside 2034 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -26.146737767994 28.011378017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang