Successfully reported

MINT Express Melrose View

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Caitlin E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Fantasties. Dit was veilig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Goeie belewenis. Ons het baie lekker gebly, sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolene S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2024

Sal nie weer gaan nie, het ongelukkig 'n netheid probleem. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kamer self is netjies, maar die badkamer, veral die stort, is vuil! Daar is 'mold' binne die stort. Badkamer ruik ook vreeslik sleg. Die enigste venster maak oop in die gang, geen ventilasie nie, wat sal moet soos 'n extractor fan doen om die probleem op te los.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ugan P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Great location, nice hotel. Rooms facing the main road experience very noisy conditions. Otherwise all good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-ann B
Kort verblyf
4.6
Jul 2023

Gemaklik Mint het met aankoms nie van my bespreking geweet nie en eers na ek die webtuiste gekontak het vir hulp, het hul plan gemaak om my kamer te voorsien. Ek het reeds voor aankoms alles betaal en hulle was glad nie hulpvaardig alvorens die webtuiste my gehelp het. My verblyf na dit was lekker en Mint is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janita R
1 nag Saam met vriende
2.4
Des 2023

Sal nie weer soontoe gaan nie. Ek het spesifiek 'n kamer met lugversorging versoek, maar daar was nie een aan my gegee nie. By aankoms het niemand geweet van ons bespreking nie, alhoewel ek alles saam geneem het. Ons het steeds amper 'n halfuur gewag voordat die persoon wat daarmee werk, opgedaag het.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Zama Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Beautiful stay. We had a nice overnight stay, the room didn't have a fan as stated but that was ok other than that it was a cute room. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie netjies en skoon. Kan met vrymoedigheid die MINT aanbeveel. Ons sal beslis weer teruggaan. Alles netjies en skoon, veilig en geniet die restaurant op die perseel. Waarde vir geld. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sinelizwi N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Great stay. Definitely booking again. Clean and amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Phillipine Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 84

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 148 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 9 Junction Road, Bramley, Johannesburg, 2090, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37037ee8aa62a07d5589f115afbbcd781bda0e4537865a69b869bf65668af1dd241e1cac01085242ab485e09bcd7fc6ba3ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 9 Junction Road Bramley 2090 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.127308835291 28.074013107969
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang