MINT Hotel 84 on Katherine
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 308 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 84 Katherine Street, Sandown, Sandton, 2130, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
MINT Hotel 84 on Katherine is ideaal geleë in Katherinestraat, een van die hoofpaaie wat na Sandton lei. The MINT Hotel is net 400 m vanaf Sandton Gautreinstasie en 650 m vanaf Sandton City Mall wat Nelson Mandela Square verbind. Die hotel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Gerieflike verblyf word gebied in 147 smaakvol gemeubileerde kamers, elk met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en oorgenoeg kasspasie. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasbak. Elke kamer het 'n óf 'n kombuis óf 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksiestoofblad, yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en glasware. 'n TV met Netflix, onbeperkte WiFi en lugversorging is in elke kamer beskikbaar.
Die hotel bied 'n restaurant op die perseel, Pablo, wat deel is van die bekende Pablo House-handelsmerk. Die restaurant bied 'n bekende kulinêre ervaring langs die hotel swembad, met wonderlike uitsigte oor die Sandton skyline. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en sekuriteitsdienste op die perseel. 'n Span gashere kan teen 'n ekstra koste help met 'n lys van portierdienste.
Sandton Convention Centre is 1,5 km van die hotel af geleë, en Johannesburgse Aandelebeurs is 1,1 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Phillipine Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 84
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 84 Katherine Street, Sandown, Sandton, 2130, Gauteng
- Gaste dink MINT Hotel 84 on Katherine het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 308 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 84 Katherine Street, Sandown, Sandton, 2130, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang