Mira Gratia
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Farm 368 Portion 2, George, 6535, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mira Gratia bied verblyf in 'n gastehuis, geleë op 'n rustige plaas in die Tuinroete, ongeveer 11.5 km buite Groot-Brakrivier. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie gewilde bestemming.
Gaste het 'n keuse tussen 3 pragtig ingerigte eenhede, elk met hul eie privaat ingang en en suite-badkamer. Daarbenewens beskik elke eenheid oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n TV met DStv en stromingsdienste, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier se benodigde eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n onderdak-patio met sitplek. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Op die eiendom is daar 'n gedeelde swembad, 2 braai-areas en 'n welige tuin waar gaste 'n piekniek kan geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby in George of in Groot-Brakrivier. George Lughawe is ongeveer 8 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 68
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R102, Farm 368 Portion 2, George, 6535, Wes-Kaap
- Gaste dink Mira Gratia het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Farm 368 Portion 2, George, 6535, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang