Successfully reported
+85

Mira Gratia

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Farm 368 Portion 2, George, 6535, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mira Gratia bied verblyf in 'n gastehuis, geleë op 'n rustige plaas in die Tuinroete, ongeveer 11.5 km buite Groot-Brakrivier. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie gewilde bestemming.

Gaste het 'n keuse tussen 3 pragtig ingerigte eenhede, elk met hul eie privaat ingang en en suite-badkamer. Daarbenewens beskik elke eenheid oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n TV met DStv en stromingsdienste, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier se benodigde eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n onderdak-patio met sitplek. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Op die eiendom is daar 'n gedeelde swembad, 2 braai-areas en 'n welige tuin waar gaste 'n piekniek kan geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby in George of in Groot-Brakrivier. George Lughawe is ongeveer 8 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lara G
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing get-away. What a lovely experience! The scenery is beautiful, with an incredible view from the stoep; the room is modern, styl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Ilse M
Besigheidsreis
5.0
Five star. We were very happy with the accommodation and breakfast. Crisp, neat, tidy and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Yolande D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, ongelooflik. Dit was 'n baie rustige plek. Baie dankie vir die personeel vir hulle goeie diens. Het dit baie geniet.
Sep 2025
Alicia W
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, vreedsaam. Dit was 'n fantastiese naweek, baie net, en vriendelike mense. Ek sal enige tyd weer gaan.
Aug 2025
Derick S
Besigheidsreis
5.0
Die kamer was skoon en gerieflik. Die plaas is rustig, perfect vir 'n wegbreek. Die kamer was modern, skoon en baie gerieflik met 'n lekker groot bed ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R102, Farm 368 Portion 2, George, 6535, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mira Gratia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Farm 368 Portion 2, George, 6535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49c36b733cf350c1d388faf44eeb0881fcbaa984cbbfa0ccceb16f21f15c1d914dd71427c6b3a0347fe20bee3a69b8a03921?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R102 Farm 368 Portion 2 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.00175117959 22.304324955191
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang