Successfully reported

Mirage Beach Apartment

Selfsorg

Resensies

2.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
2.0
Servaas C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2025

Ons was uiters teleurgesteld en dis 'n skande hoe vervalle die plek is. Die bemarking op die webwerf stem nie ooreen met die werklikheid nie, bv. TV werk slegs indien gas sy eie pakket saambring/inteken, bed is 'n futon-bed en dus nie geskik vir ouer gaste nie, ens. Gordyne is vuil en afgeleef, badkamervenster kan jy nie oopmaak nie, dan val die blinding af. Die voorhekkie klap in die wind want die hakkie is stukkend. Die yskas was baie lanklaas skoongemaak en ruik benoud en is selfs in die yskasgedeelte aangepak met ys. Swartdrom in die huis het geen deksel. Afdroogdoek en kombuiswaslappie vuil. Dis duidelik dat daar baie lank laas onderhoud by die plek gedoen was. Geen bedlampie en kragprop aan die een kant van die bed.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 135

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Nautilus Close, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1ae1da1167fdf7dfb2fdcadeab621b1a11a0181455c6400a35873915656fba630bc560ebe8b77350573101a6b47f9ab833e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 9 Nautilus Close Shelley Point Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.7382046 18.0080076
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang