Successfully reported
+9

Miramarcove 22

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley Road, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Miramarcove 22 is in 'n sekuriteitskompleks in Port Edward en is gerieflik ingerig vir 'n groep of gesin van 6.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n bad of stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank, 1 ekstra matras en albei kamers het waaiers.

Die kombuis het 'n stoof met oond, mikrogolf en yskas-vrieskas. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Daar is 'n etenstafel en 'n sitkamer met 'n TV met DStv. Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe.

Parkeerplek is beskikbaar in 'n toesluitmotorhuis en gaste kan gerus van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.

Miramarcove is net 30 km van Margate af. Port Edward bied 'n rits restaurante en doendinge soos gholf, visvang, branderplankry, bootskaats, stap en bergfietsry. Besienswaardighede sluit die Port Edward Vuurtoring, Wild Waves Waterpark, Red Desert Natuurreservaat en meer in. Miramarcove is ook net 7 km van die Wild Coast Casino af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Percy David T
Saam met vriende
5.0
Enjoyable. The place is safe and secure, but they should change their gate timer because the gate takes longer to close, which makes it...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Vani N
Saam met lewensmaat
5.0
An amazing stay. We had an amazing stay at Miramarcove. It was very comfortable and also very convenient. It's a pity that we had so mu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Thabisa B
Gesin met klein kinders
5.0
Good. It was awesome. It's like I was home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Gugu M
Saam met lewensmaat
5.0
We will definitely visit for our anniversary in September. We enjoyed it so much although it was raining. The owner and Rosa were so he...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Jaun-pierre L
Gesin met klein kinders
5.0
Good. It was great, just one thing short: air conditioning. It's very hot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Daan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Valley Road, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Miramarcove 22 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 670
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 670
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 670
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley Road, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1Zjk1ZDExLTBmYWItNDc3ZS05N2QxLWRlZjE0ZjM4MDI0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 6) 54 5 1 5 Valley Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.050576106841 30.217158077385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang