Successfully reported
+50

Mirtehof Guest Farm Estate

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina De Wit Street, Mirtehof Guest Farm Estate, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mirtehof Guest Farm Estate is in Prins Albert en bied luukse verblyf vir 'n Karoo-wittebrood, 'n ontspannende wegbreek buite die beton-oerwoud of sommer net 'n welverdiende vakansie.

Dit is ideaal geleë op die rand van die dorp met 'n eindelose, pragtige uitsig oor die omliggende landskap. Daar is 'n paar eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Die eenhede is individueel versier en het elk 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet.

Die eenhede het luukse geriewe om ontspannende, sorgvrye verblyf te verseker, met gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kluis vir waardevolle items en ondervloerverhitting.

Gaste het ook toegang tot 'n lieflike plonspoel om die Karoo-hitte af te weer en 'n tuin waarin hulle tussen die vriendelike donkies, perde en ganse kan stap.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christene K
Saam met lewensmaat
5.0
Soos oase in woestyn - uiters welkom. Dit was alles en nog meer. Vriendelike en akkommoderende personeel. Cottage was ruim en het alles wat jy nodig g...
Sien meer
Okt 2025
Paul V
Saam met lewensmaat
5.0
Gul ontvangs. Stiptelike reëlings. Hulp met bespreking vir aandete. Stylvol in a. Of lekker? Baie lekker! Buiten vir die gewone (skoon, gul, ruim verb...
Sien meer
Sep 2025
Leon F
Saam met lewensmaat
5.0
Gee nuwe betekenis aan ontspan in weelde. Hierdie is ons 2de besoek aan Mirtehof. Bly 'n onvergeetlike ervaring. Vriendelike diens, asemrowende omgewi...
Sien meer
Mrt 2025
Magda G
Saam met lewensmaat
5.0
Daar is net een woord en dit is pragtig. Mirtehof Gaste Plaas is prentjie mooi, ongelooflike verblyf en tuine. Die rustigheid en omgewing is asemrowen...
Sien meer
Jan 2025
Hayley H
Saam met lewensmaat
5.0
Stylish, tranquil, and outstanding! The accommodation was stylishly decorated and exceptionally comfortable. The linen and the towels w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Martina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Christina De Wit Street, Mirtehof Guest Farm Estate, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mirtehof Guest Farm Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina De Wit Street, Mirtehof Guest Farm Estate, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhdyRyPlbpUaZbKyUei9j1VRcDf4BixT0qk7poJMfXGdIgWUCPW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Christina De Wit Street Mirtehof Guest Farm Estate 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.239768 22.030999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang