Successfully reported

Miskloof Farm

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Marina W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Beautiful, rustig- n spesiale plek. Dit was heerlik! Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alison
Miskloof Farm
Hi Marina, Thank you so much for your review. I am so glad you all enjoyed it and look forward to you returning some day. Best regards, Alison

Marilie G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Dit was 'n lekker rustige omgewing waar ons almal net kon ontspan. Ons het baie lekker gekuier by Miskloof plaas. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alison
Miskloof Farm
Hi Marilie Baie dankie vir jou woorde. Ek is so bly dat julle dit geniet het en ek sal bly wees as julle terug kom. Beste wense Alison

Pierre R
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2024

Baie lekker. Martha en Nelson is baie vriendelik en diens baie goed! Het baie lekker gebly, ja. Net sleg dat die dam leeg was agv die bobejane.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul N
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Supremely peaceful. It was quiet and serene. Exactly what I was hoping for. I was well looked after by Nelson and Martha and absolutely loved the donkeys. They are special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 km from R46, Jurgensfontein, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b8ea6170638b733af5151d72eee2828ed245805c551708d7d81a037edeeadd4683f9791a01829e4948b9afc2d92a33bb48d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 12 mense 4 5 1 5 7 km from R46 Jurgensfontein 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.236677431879 19.76921081543
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang