Successfully reported

Mispa

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Crystal N
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Amazing! We will definitely return to Mispa . Everything was clean. The host was very friendly and accommodating. We felt 'at home'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruben
Mispa
Thank you so much!

Briggitte B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

It was great. My partner and I were so happy about the place. I loved my stay at Mispa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie G
1 nag
5.0
Mrt 2024

Rustig en stil en alles wat nodig is. Gerieflike, stil omgewing. Heerlik ontspan en geslaap. Eienaar baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruben
Mispa
Baie dankie Danie, dit was net so aangenaam om jou ook te ontmoet.

Sally-ann K
Kort verblyf
4.6
Jun 2025

Baie lieflik, en rustig. Ek was vir twee aande daar, dit was die moeite werd. Die rustigheid het my baie goed gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Was baie vriendelik ontvang deur Ruben, het baie lekker gebly, stil en rustig. Skoon, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ruben
Mispa
Baie dankie dat julle gekies het om by Mispa te oornag.

Lucinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Baie min privaatheid. Privaatheid was bietjie 'n probleem. Te veel in en uit. Ons het ook Vrydagaand ingeboek en toe ons terugkom het die eienaar ingekom en die ligte afgesit. Dit het ons bietjie ongemaklik en onveilig laat voel om te weet dat daar iemand is wat enige tyd kan binnekom. Daar was ook herstelwerk aan die hek gedoen op Saterdagoggend, en die gespuit van die hek en die aanhoudende oop- en toemaak was nogal 'n steuring. Die hele dag was daar op en af beweging deur die eienaar. Alles was goed, dit is net die privaatheid wat 'n probleem was. Ek verstaan ook dat hulle daar woon, maar die ander mense wat daar woon het ons nie gesien nie. Ek sou sê, as daar mense is, moet die eienaar so min as moontlik rond beweeg in die erf en probeer om nie op 'n Saterdagoggend herstelwerk te doen nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ruben
Mispa
Dear Lucinda, thank you for your feedback. It was noted.

Doreen S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Baie lekker hier gebly. Die eenheid is privaat en ons het lekker buite ook gekuier. Ons is hartlik ontvang en het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rob K
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mrt 2024

Rustigheid van self. Heel gemaklik en lekker, al was dit kort.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Geofrey P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

We enjoy it. Very pleasant. Private and very welcoming. We enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Salome S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Veilig en rustig. Ons het baie lekker gebly. Ruben was 'n uitstekende gasheer. Hy was beskikbaar om te help in alle opsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ruben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 785
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 785
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 785
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3A Boet Straat, Denne-Oord, George, 6825, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b17209baaec89eba39f3fa89cfc63039d35fc8a2f996c63a7d4cbbe268c842ffa3ca3f32d0b025e3934354240efe14da67e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 3A Boet Straat Denne-Oord 6825 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.952693895201 22.469837798778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang