Successfully reported
+24

Mispa

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3A Boet Straat, Denne-Oord, George, 6825, Wes-Kaap
  • Vanaf R785 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mispa is in die idilliese stad George geleë en is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat perfek is vir 'n paartjie, sakereisigers of solo-verkenners wat 'n sentraal geleë vakansie soek. Dié kothuis is op die eienaar se perseel geleë, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe asook 'n privaat ingang.

Hierdie lieflike kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer asook 'n oopplan-kombuis/-leefarea.

Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n klerekas. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 2 gaste. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring om na hul eie kanale te kyk. Die nodige kabels en satellietskottel is beskikbaar.

Geniet die gerief van komplimentêre WiFi, koester in die rustige skoonheid van die welige tuin, en geniet 'n heerlike al fresco-eetervaring op die patio, met dowwe beligting terwyl jy bekoor word deur die berguitsigte. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Crystal N
5.0
Amazing! We will definitely return to Mispa . Everything was clean. The host was very friendly and accommodating. We felt 'at home'.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Briggitte B
5.0
It was great. My partner and I were so happy about the place. I loved my stay at Mispa.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Danie G
5.0
Rustig en stil en alles wat nodig is. Gerieflike, stil omgewing. Heerlik ontspan en geslaap. Eienaar baie vriendelik en gasvry.
Mrt 2024
Elaine S
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie vriendelik ontvang deur Ruben, het baie lekker gebly, stil en rustig. Skoon, stil en rustig.
Jan 2024
Sally-ann K
4.6
Baie lieflik, en rustig. Ek was vir twee aande daar, dit was die moeite werd. Die rustigheid het my baie goed gedoen.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ruben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3A Boet Straat, Denne-Oord, George, 6825, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mispa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 785
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 785
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 785
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3A Boet Straat, Denne-Oord, George, 6825, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b17209baaec89eba39f3fa89cfc63039d35fc8a2f996c63a7d4cbbe268c842ffa3ca3f32d0b025e3934354240efe14da67e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 3A Boet Straat Denne-Oord 6825 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.952693895201 22.469837798778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang