Successfully reported
+38

Miss Daisy Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Fourie Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Miss Daisy Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Oudtshoorn. Hierdie knus woonstel aan die onderkant van die woonhuis, bied slaapplek aan 2 gaste. Gaste word veilige en gerieflike verblyf in 'n rustige ligging gewaarborg. Dit is die perfekte opsie vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n enkelplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan en die uitsig oor die swembad en tuin kan inneem.

Gratis WiFi, sonpanele vir beurtkrag en veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese hek beskikbaar. Gaste het toegang tot die swembad waar hulle kan afkoel op warm somersdae.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 16 Fourie Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Miss Daisy Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Fourie Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51f3f16f264ca5c99816c2084625803458bf5c47954b03c9f94d3c5c36624bf8f388b4cc9a9c40357d1697f9e788d517c39a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 16 Fourie Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.6079011 22.2052194
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang