Successfully reported
+38

Miss Daisy Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Fourie Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Miss Daisy Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Oudtshoorn. Hierdie knus woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en is op die gasheer se perseel geleë, wat 'n veilige en gemaklike verblyf verseker. Met sy rustige en vreedsame omgewing bied Miss Daisy Apartment die perfekte wegbreek vir diegene wat 'n rustige toevlugsoord soek.

Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n eenplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-sitkamer het 'n etenstafel en gemaklike sitplek waar gaste kan terugsit, ontspan en die uitsigte oor die swembad en tuin kan geniet.

Gratis WiFi, sonpanele vir WiFi, en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot die swembad, waar hulle op warm somersdae kan gaan duik.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 16 Fourie Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Miss Daisy Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Fourie Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51f3f16f264ca5c99816c2084625803458bf5c47954b03c9f94d3c5c36624bf8f388b4cc9a9c40357d1697f9e788d517c39a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 16 Fourie Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.6079011 22.2052194
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang