Miss Molly's Guesthouse
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 342 Stateway, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Miss Molly's Guesthouse is in die middel van Welkom geleë en bied verskeie lieflike kamers.
Dié dubbelverdieping-gastehuis het 10 kamers waarvan 5 op die grondverdieping en die ander op die eerste verdieping is. Elke kamer bied slaapplek aan 1 of 2 gaste en beskik oor 'n driekwartbed, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer, beddegoed en 2 handdoeke in elke kamer. Lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar is sommige kamers.
Ontbyt word tussen 06:00 en 08:30 in die eetarea bedien, vroeër ontbyt kan gereël word. Middag- en aandete is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste. Daar is ’n konferensiekamer wat 15 mense kan akkommodeer. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Miss Molly's Guesthouse is 800 m vanaf Welkom Sentrum wat verskeie winkels en restaurante en die Welkom Museum het, 1,4 km vanaf die Goldfields Mall en Casino en 7 km vanaf die Oppenheimer Park Gholfklub.
Die gastehuis het 'n kragopwekker wat die hele gastehuis van 10 kamers, eetsaal en die konferensie eenheid met krag voorsien, indien daar beurkrag sou wees. Daar is ook nie probleme met water nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lucas En Elma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 342 Stateway, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Miss Molly's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 342 Stateway, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang