Successfully reported

Mistique Waters

Gastehuis
Red Orchid
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid op die boonste verdieping in die hoek het 'n uitsig oor die tuin en rivier. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit DStv, lugversorging, 'n waaier, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, elektriese komberse en 'n plaashuisontbyt in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Slegs gaste waarvoor bespreek en betaal is, word toegelaat om oor te bly.
Besoekers word toegelaat maar hulle moet die perseel teen 22:00 verlaat.
Geen musiek mag met 'n luidspreker gemaak word nie.
Lugversorging en haardroërs kan nie tydens beurtkrag gebruik word nie.
Sonkrag- en watertenks is beskikbaar tydens beurtkrag, om die TV, elektriese komberse en ligte te ondersteun. Die instansie stel voor dat gaste eerder in die aand moet stort, aangesien warmwater nie soggens gewaarborg kan word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Carnation
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Ander geriewe sluit WiFi, DStv en lugversorging in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Slegs gaste waarvoor bespreek en betaal is, word toegelaat om oor te bly.
Besoekers word toegelaat maar hulle moet die perseel teen 22:00 verlaat.
Geen musiek mag met 'n luidspreker gemaak word nie.
Lugversorging en haardroërs kan nie tydens beurtkrag gebruik word nie.
Sonkrag- en watertenks is beskikbaar tydens beurtkrag, om die TV, elektriese komberse en ligte te ondersteun. Die instansie stel voor dat gaste eerder in die aand moet stort, aangesien warmwater nie soggens gewaarborg kan word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wisteria
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Wisteria bied slaapplek vir 2 gaste met 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word. Gaste het eksklusiewe gebruik van 'n privaat, nie-gedeelde badkamer oorkant die kamer, wat met stortgeriewe toegerus is. Die kamer beskik oor DStv, lugversorging, 'n yskas, koffiemaakgeriewe en 'n privaat balkon met pragtige uitsigte oor die rivier. Sonkrag is beskikbaar tydens beurtkrag, maar ondersteun slegs beligting en die TV. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste per persoon bespreek word. Wi-Fi is beskikbaar, en gaste het toegang tot 'n oordekte, verhitte swembad op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room-only basis.

Huisreëls

Slegs gaste waarvoor bespreek en betaal is, word toegelaat om oor te bly.
Besoekers word toegelaat maar hulle moet die perseel teen 22:00 verlaat.
Geen musiek mag met 'n luidspreker gemaak word nie.
Lugversorging en haardroërs kan nie tydens beurtkrag gebruik word nie.
Sonkrag- en watertenks is beskikbaar tydens beurtkrag, om die TV, elektriese komberse en ligte te ondersteun. Die instansie stel voor dat gaste eerder in die aand moet stort, aangesien warmwater nie soggens gewaarborg kan word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Velvet Rose
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Velvet Rose bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n gemeenskaplike area met 1 dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Slegs gaste waarvoor bespreek en betaal is, word toegelaat om oor te bly.
Besoekers word toegelaat maar hulle moet die perseel teen 22:00 verlaat.
Geen musiek mag met 'n luidspreker gemaak word nie.
Lugversorging en haardroërs kan nie tydens beurtkrag gebruik word nie.
Sonkrag- en watertenks is beskikbaar tydens beurtkrag, om die TV, elektriese komberse en ligte te ondersteun. Die instansie stel voor dat gaste eerder in die aand moet stort, aangesien warmwater nie soggens gewaarborg kan word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Misty View
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Misty View beskik oor 2 slaapkamers met eie badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n TV in. Gaste het toegang tot 'nbalkon met 'n rivier-uitsig en braaigeriewe. Parkeerplek is in die kelder beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Slegs gaste waarvoor bespreek en betaal is, word toegelaat om oor te bly.
Besoekers word toegelaat maar hulle moet die perseel teen 22:00 verlaat.
Geen musiek mag met 'n luidspreker gemaak word nie.
Lugversorging en haardroërs kan nie tydens beurtkrag gebruik word nie.
Sonkrag- en watertenks is beskikbaar tydens beurtkrag, om die TV, elektriese komberse en ligte te ondersteun. Die instansie stel voor dat gaste eerder in die aand moet stort, aangesien warmwater nie soggens gewaarborg kan word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Esplenade Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80f35ed3a12c0f25c24ea08bd504831d54594fe0f6a18d33e64ef912984ce059a1f8cd050cedaecf793aa64a8cf879ff08e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 10 Esplenade Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.895141011775 27.459703412919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang