Successfully reported

Misty Hideaway

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Kobus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker en baie goed. Baie lekker gebly, vriendelike eienaar en baie behulpsaam. Dit gee regtig die Kaapsehoop gevoel! Loopafstand van alles en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie H
1 nag
5.0
Des 2024

Rustig, stil, alles wat mens nodig het bymekaar. Baie lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker! Lekker! Lekker! Aangename verblyf. Langs 'n lekker eetplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henricke S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Ons het lekker gebly, die plek is net 'n bietjie klein. Baie vriendelike gasheer!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2025

Terleurstellend, ons het net een nag daar geslaap, geen aanbiedig vir geld terug. Misty Hideaway maak geen voorsiening vir beurtkrag nie. Geen lampe, flitse. Die slaap- en badkamer is een vertrek. Die ander vertrek is 'n kombuis. Geen gemaklike sitplek. Die bure het wel kragopwekkers wat aangaan in die nag wat slaap onmoontlik maak.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ronelle H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Awesome! Ons het baie lekker gebly. Kim is 'n baie vriendelike gasheer en baie interessante man. Klossie, die hond, is net so vriendelik - pragtig. Akkommodasie is baie oulik, bietjie klein, maar vir een aand se oorslaap is dit net reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sue D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Lekker! Baie vriendelik ontvang. Interessante blyplekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anne-marie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Mooi uitsig. Naby restaurante. Baie staproetes. Ja, was rustig en stil. Eienaar baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ilka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 685 Kort Street, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec28307634054e057abea08e195ed18a3658aa6473b2a0be8adf0dbc98292175804a6e9b41da8af98edad5933343592e3cf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 685 Kort Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.593766957088 30.765160456414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang