Successfully reported

Misty Mountain

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Richard M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

It was a great experience. Awesome place, very friendly owner. Would recommend to all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie vriendelike persoonlike ontvangs. Sal beslis weer daar oornag. Baie lekker gebly. Die wonderlikste salami ook by die gasvrou gekoop. Probeer dit gerus. Lieflike plek. Baie stil area. Net jammer ons kon nie 'n stukkie braai in die mooi tuin nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Misty Mountain
Dankie Jaco, vir die goeie terugvoer! Julle moet maar langer bly volgende keer, dan is daar dalk tyd vir braai. Was lekker om julle te ontmoet!

Victoria G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It was a very comfortable stay. A perfect stopover. Highly recommended! Most accommodation is clean and functional, but Misty Mountain is also beautiful. Everything one can possibly need has been provided. The fenced-off area is perfect for those travelling with a dog.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Misty Mountain
Thank you for the kind words! Was lovely seeing you again!

Surika E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Alles wat ek verwag het en meer! Ja! Was regtig 'n lekker plek gewees. Baie privaat. Perfek. Sal vir seker elke keer daar gaan bly as ons in Bloemfontein is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Misty Mountain
Dankie Surika. Ek is so bly julle kon almal inpas en lekker bly, Benji inkluis.

Derick H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Vriendelik, veilig en beslis waarde vir geld. Baie skoon en netjies - baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannalize K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik gebly en voldoen aan al die verwagting. Daleen is 'n wonderlike gasvrou! Baie tevrede met die verblyf! Alles was netjies en gemaklik – presies wat ons gesoek het. Ons sal beslis weer hier bly. Dankie vir 'n heerlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelus A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekend, waarde vir geld. Daleen was uitstekend om ons te ontvang en te akkommodeer. Plek is uiters netjies en dienlik vir die rede van ons oorslaap. Ons het baie veilig gevoel met die sekuriteit in plek. Ons het nou twee keer by Misty Mountain oornag (binne 6 weke) en sal in die toekoms vir seker weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Misty Mountain
Baie dankie. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet!

Jako P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Puik & elegant, gasvry en elke sent die moeite werd! Ons was daar vir naweek sport. Na 'n lang dag langs die rugbyveld was dit ongelooflik lekker om in so 'n "cosy" pragtige plekkie, te ontspan en uitgerus wakker te word en die pad terug Pta toe aandurf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Misty Mountain
Dankie Jaco. Ek is bly julle kon 'n gerieflike alternatief hê vir die naweek!

Adelaide O
1 nag
5.0
Mei 2025

Uitstekende oornag verblyf. Ek en my hond het al 'n paar keer hier gebly. Baie goeie verblyf. Stil, rustig en veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daleen
Misty Mountain
Dankie. Dis altyd lekker om julle twee te sien!

Luandi R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie skoon en netjies, gasvrou is baie vriendelik en laat jou tuis voel. Baie gerieflik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 142

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 905
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 905
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 905
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b8d4b8cb4916d92419c758555ccea61ac3b0c380599e374d6dcc7c74fd9f4b207d7de0bad805db02814f9dadaa87c80efb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R905 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 3 Polyhymnia Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.08454903284 26.229327702899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang