Successfully reported
+21

Misty Mountain

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R905 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Misty Mountain is in 'n stil buurt in Bayswater in Bloemfontein. Die woonstel bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gesinns wat skool-sporttoernooie bywoon. Dit is gerieflik naby Oranje Meisieskool, Hoërskool Sentraal, St Andrew's School en 7 km vanaf Grey College en Eunice Hoër- en Laerskool.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n leefarea met 'n stapelbed en gaste wat hier slaap deel die en-suite-badkamer met gaste in die hoofslaapkamer.

Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus.

Die tuin is klein en troeteldiervriendelik en spog met braaigeriewe en 'n tuinstel.

Bloemfontein is een van die land se grootste stede, maar dit is steeds bekend vir natuurlike prag en hartlike gasvryheid.

Let dat daar 2 ander eenhede op die perseel is: The Shyre Family Unit en The Hobbit Hole.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Richard M
Gesin met tieners
5.0
It was a great experience. Awesome place, very friendly owner. Would recommend to all.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Jaco C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie vriendelike persoonlike ontvangs. Sal beslis weer daar oornag. Baie lekker gebly. Die wonderlikste salami ook by die gasvrou gekoop. Probeer dit ...
Sien meer
Okt 2025
Victoria G
Saam met lewensmaat
5.0
It was a very comfortable stay. A perfect stopover. Highly recommended! Most accommodation is clean and functional, but Misty Mountain ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Surika E
Gesin met tieners
5.0
Alles wat ek verwag het en meer! Ja! Was regtig 'n lekker plek gewees. Baie privaat. Perfek. Sal vir seker elke keer daar gaan bly as ons in Bloemfont...
Sien meer
Sep 2025
Derick H
Besigheidsreis
5.0
Vriendelik, veilig en beslis waarde vir geld. Baie skoon en netjies - baie sentraal geleë.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 143

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Misty Mountain het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 905
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 905
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 905
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b8d4b8cb4916d92419c758555ccea61ac3b0c380599e374d6dcc7c74fd9f4b207d7de0bad805db02814f9dadaa87c80efb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R905 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 3 Polyhymnia Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.08454903284 26.229327702899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang