Successfully reported

Misty Mountain Reserve

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Stephen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

I really had a great time. It was very nice. The staff were very friendly, and the breakfast was really good. I just found the tent could have more in it, especially if you want to braai. There were no utensils for that at all, as well as plates, knives, and forks. The WiFi hardly worked as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Misty
Misty Mountain Reserve
Thank you for your feedback and for choosing to stay at Misty Mountain Reserve. We're so glad to hear that you enjoyed the friendly service and delicious breakfast — our team will truly appreciate your kind words. We’re sorry to hear that the tent wasn’t as well-equipped as expected and that the WiFi was not reliable during your stay. Please note that the tent isn't a self-catering unit. Your comments are valuable, and we’re reviewing the braai and kitchen setup to ensure all the necessary utensils and cutlery are in place. We’re also working on improving our connectivity across the reserve. We hope to welcome you back for an even better experience next time.

Marzaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Ontspannend! Lekker kos, vriendelike personeel en pragtige uitsig. Sal beslis weer Misty Mountain Reserve besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Misty
Misty Mountain Reserve
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die kos, personeel en uitsig geniet het. Dit beteken baie vir ons dat julle weer wil kom kuier – ons sien uit daarna om julle weer by Misty Mountain Reserve te verwelkom!

Lyn V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Absoluut pragtige see-uitsig en rustig. Dit was 'n fantastiese wegbreek en die see-uitsig is absoluut stunning. Die kamer was goed toegerus en die bed was hemels. Die eenheid het alles wat 'n mens nodig het. Die dierelewe, apies en poue, en die natuurlewe was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Misty
Misty Mountain Reserve
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle 'n fantastiese wegbreek gehad het en dat julle die see-uitsig, gerieflike kamer en rustige natuur so geniet het. Dit maak ons dag om te weet dat die dierelewe en omgewing 'n spesiale bydrae tot julle ervaring gemaak het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom by Misty Mountain Reserve!

Coerie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2021

Lekker rustig met ’n mooi uitsig. Baie vriendelik ontvang. Die pad vanaf die N2 is ongelukkig sleg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Baie lekker, asemrowende uitsig en sonsondergang. Alhoewel ons kamer nie gereed was met aankoms nie, was die res van ons verblyf baie lekker. Baie vriendelike personeel en heerlike kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeandré D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2020

Kroon van die vakansie. Baie mooi uitsig en verskriklike vriendelike personeel. Mooi ingerig met ‘n baie lekker restaurant op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2018

Rustig en pragtig. Vreeslik mooi. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobie J
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2017

Pragtige plek met vriendelike diens. Personeel baie vriendelik en verwelkomend. Pragtige akkommodasie met asemrowende uitkyk. Heerlik geëet in die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2017

Baie lekker gebly. Die kamers is pragtig en luuks. Die staf was vriendelik en opgelei. Die kos was uitstekend met waarde vir geld. Voel net hulle kan eetgerei en glase in kamer sit indien mens self wil braai. Maar sal beslis teruggaan en plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henk P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Des 2017

Glad nie gekry wat geadverteer word op web nie. Glad nie vierster nie. Vlieë is oral. Geen vis in damme nie. Fietse word gediens en ons kan nie gehelp word daarmee nie, bruin water, swak swak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Misty Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 40

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R4 968
R 4 968 R 4 223
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R4 968
R 4 968 R 4 223
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 968
R 4 968 R 4 223
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Lilies Bush, Tsitsikamma, Garden Route, 6308, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50d5f26d282b3415dd763435b70160945fd60314832c34d29ce8a37551b87adff16e169c106768cb221d154f18e32fe6f388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 968 nouVanaf R4 223 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Blue Lilies Bush Tsitsikamma 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024418523956 23.947695493698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang