Successfully reported

La Luna @ Misty Mountains

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Odette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

The owner and staff are always available. They go above and beyond to help. Great stay, very helpful and hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Ruim kamer in lieflike area. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danieka O
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Very nice. It was very nice. Just the shower floor is very slippery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brian Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

We really enjoyed our stay with the beautiful surroundings and friendly and helpful staff! 10/10! We bought firewood on the last night of our stay, it was wonderful! Really peaceful with the beautiful mountain as a backdrop!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag
4.6
Mei 2023

Lekker uitsig, met genoeg plek om uit te strek - net beurtkrag het dinge bietjie bederf toe die son sak, maar ek het toe binne gebraai. My blyplek was ruim met aparte kamer en eet- en leefvertrek, groot yskas en alles om aandete mee gaar te maak. Die struikheining steek bietjie die uitsig weg, maar is lekker privaat met opsie om binne en buite te braai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2022

Gerieflik, skoon en veilig in Louis Trichardt. Ek het die stilte en uitsig geniet by hierdie oulike blyplek. Die WiFi werk ook uitstekend. Ek kom weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tessa
La Luna @ Misty Mountains
Pieter, baie dankie vir jou mooi resensie! Sien uit om jou weer hier by ons te verwelkom! Vriendelike groete Adri

Simon V
1 nag
4.8
Mrt 2022

Heerlik ontspannend, net die ding om my batterye te laai. Swaar donderstorm net nadat ek ingetrek het. Swaar mis. Pragtige plek en omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tessa
La Luna @ Misty Mountains
Beste Simon, Baie dankie vir jou positiewe resensie! Dit was lekker om jou te ontmoet. Vriendelike groete Adri

Jan V
1 nag
5.0
Nov 2021

Uitstekend Netjies, pragtige area, vriendelike personeel, ek sal enige dag weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stafford M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Quiet and tranquil accommodation. Very clean and staff was very helpful and friendly, great room and I will always go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tessa
La Luna @ Misty Mountains
Dear Stafford, Thank you for your great review! Thank you for your support! Adri.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Witvlag Road, Makhado, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86cbaaf8688a8b3f3104a2d38ce860f33fe47a66ba5341ce1f6912269387b75beb1a50197b297decf73bba14ef34d7c4d8d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 17 Witvlag Road Makhado 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.976562306621 29.989748273449
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang