La Luna @ Misty Mountains
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Witvlag Road, Makhado, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Luna @ Misty Mountains is 'n plaashuis wat in die pragtige Soutpansberge, in Limpopo, skuil. Die prentjiemooi uitsig op berge en groot Macadamia-boorde sal gaste se asem wegslaan.
Die instansie bestaan uit 5 Plaashuiskamers en elke eenheid het 'n mikrogolfoond, yskas, TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 4 ruim Skuurkamers wat aangrensend aan die hoofkombuis, wat vir alle gaste beskikbaar is, is. Die kombuis is met 'n oond, gasstoof, yskaste, mikrogolfoond, broodrooster, 'n ketel, breekware en eetgerei toegerus. Elke eenheid het buitesitplek waar gaste die berguitsig en braai kan geniet.
Skuurkamer 4 staan ook as die Deluxe Wittebroodsuite bekend en het 'n aparte oprit deur die Macadamia-boord. Die kamer is ruim en het 'n groot bad en 'n privaat stoep.
Gratis WiFi is vir alle gaste beskikbaar.
La Luna @ Misty Mountains is in die hartjie van die Soutpansberge, bekend vir sy unieke biodiversiteit, geleë. Louis Trichardt is naby die Thohoyandou, Punda Maria en Pafuri hekke van die Krugerwildtuin. Die Heilige Vendawoud en watervalle, asook die Albasini- en Nondoni-damme kan ook in hierdie omgewing gevind word. Hierdie eiendom is ook die perfekte oornagplek na of van Zimbabwe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 17 Witvlag Road, Makhado, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink La Luna @ Misty Mountains het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Witvlag Road, Makhado, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang