Successfully reported
+20

Misty Ocean

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Constantia Drive and Waterside Road, 3 Constantia Kloof Village, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Misty Ocean is 'n kontemporêre selfsorgdupleks in die veilige Constantiakloof Village wat 'n omheinde landgoed in Wildernis is. Dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat die mooie Tuinroete wil verken.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n losstaande bad en 'n aparte stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek, binnebraai, 'n TV en gratis WiFi.

Stapeldeure lei na 'n stoep met buitesitplek. Veilige parkeerplek is beide in 'n motorhuis en buite op die perseel beskikbaar. Supermarkte, restaurante, die strand en die strandmeer is naby.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Corner of Constantia Drive and Waterside Road, 3 Constantia Kloof Village, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Misty Ocean het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Constantia Drive and Waterside Road, 3 Constantia Kloof Village, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe13d5e975176b884eab256ad9a000f28529787ac461f0c0f36b785c80312341993470916935315e78ddb2d2bcc34f45747a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Corner of Constantia Drive and Waterside Road 3 Constantia Kloof Village 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.991728506381 22.576471970569
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang