Successfully reported
+163

Misty Waves Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 75 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 21 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Misty Waves Boutique Hotel is 'n luukse 4-ster-hotel meters vanaf die historiese sentrum van Hermanus. Sjiek, elegante kamers kyk uit oor die welige tuin en terras met sonstoele en 'n buiteswembad.

Sierlike meubels, sagte beddens en satelliet-TV word in al die kamers gebied. Sommige het ook 'n aparte sitarea en 'n hemelbed. Baie maak oop op 'n balkon met uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en die Cliff Path. Gratis WiFi is in alle kamers beskikbaar.

Vir ontspanning bied die Misty Waves 'n verskeidenheid masseerbehandelings. Gaste kan die dag lekker luilekker by die swembad spandeer, of 'n wandeling langs die Cliff Path geniet, bekend vir sy walviskykplekke. 'n 16-sitplek privaat bioskoop is op die boonste verdieping geleë vir sportbyeenkomste en flieks.

Streekskos kan geproe word by Heritage Restaurant, 'n restaurant wat in die hoteltuin naby die swembad geleë is. Kamerdiens is ook beskikbaar.

Die Ou Hawe is 600 m weg en Hermanus Gholfklub is 2 km vanaf die hotel. Privaat parkeerplek op die perseel word gratis aangebied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karen S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste in Hermanus vir seker. Dit was die mooiste boutique hotel, die meubels en hotel is mooi en uit boonste rakke. Kamers is so ruim met sitkamer dat...
Sien meer
Okt 2025
Dianne W
Saam met lewensmaat
5.0
Verruklik. My verblyf was fantasties, die staf was baie behulpsaam en sal graag weer wil gaan kuier.
Sep 2025
Janno V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, goed geleë, ruim kamers. Ons het verskriklik lekker gekuier. Netjies, goed geleë en ruim kamers.
Sep 2025
Brian W
Saam met lewensmaat
5.0
Will go back. Staff is very professional. As they were not very busy, they upgraded us. 10/10. Security is very good. Location is every...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Wim K
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik & luuks. Misty Waves se daktuin eenheid was luuks, gerieflik en ruim met 'n pragtige uitsig oor die see. Die hotel het uit hul pad gegaan om...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Timo-Benn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 21 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Misty Waves Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 75 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 21 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwIoiaR0uoFy3vQ2qppXIH8ymvRBU9iBfvXTnDxibRFlP7iisBB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 21 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.421182643645 19.236599053967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang