Successfully reported

Shalom

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jackolin H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig. Baie lekker gebly by Shalom. Sal die plekkie aanbeveel vir ander vakansiegangers ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elria
Shalom
Was absoluut heerlik om Jackolin, asook metgesel te huisves. Hoogs aanbeveel! Enige tyd weer welkom.

Roelf V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Oornag in Mosselbaai aan einde van Tuiroete Camino! Penthouse wat jy deur 'n ring kan trek! Groot balkonstoep met 'n onbeskryflike uitsig oor die baai en 'n Weber om mee te braai! Goed toegerus, motorhuis vir motor, pynlik netjies en skoon. Lieflike beddegoed. Die gasvrou verdien ook 10/10 vir haar hulp en gasvryheid. Ek gaan definitief terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

So lekker gebly! Mitat is als en nog meer as wat ons kon nodig hê op ons vakansie. Het baie lekker gebly. So naby alles wat ons wou gaan sien en doen. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Aangenaam. Dit was baie aangenaam. Eienaar net baie onnodig streng met hare, stemme of opgewonde jong mense. My kids moes heeltyd fluister. Selfs op Oujaarsdag het sy 15h45 teen die dak gekap dat ons moet stil wees. Was nie nice onder nie. Behalwe vir dit was dit nice. Sal nie die plek recommend vir mense met kids en jongmense nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonet H
Kort verblyf
4.0
Apr 2023

Was lekker. Rustig, mooi uitsig en vriendelike mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nikita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Tranquil and beautiful. Lovely place. Was able to rest peacefully and it was situated in the perfect position.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jandré S
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Goeie geriewe. Besonderse uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaspard H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Wonderfull. This house is beautiful and loved the view. An absolute beauty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Vir seker die moeite werd! Mitat is smaakvol, supernetjies en skoon. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Die kuierstoep is amazing. Die uitsig oor die baai die beste! Was great! Dankie Elria!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana S
Lang verblyf
5.0
Jan 2022

Netjies, veilig, gerieflik en waarde vir geld. Een van ons lekkerste Mosselbaai vakansies nog. Moontlik gemaak deur, veilige, netjiese, skoon en gerieflike verblyf en 'n wonderlike gasvrou wat ons op die hande gedra het en ons verblyf so gerieflik as moontlik gemaak het. Alles (en meer) was voorsien in die kombuis van die selfsorg-eenheid. Die onbelemmerde uitsig oor die baai tot so ver as die oog kon sien was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elria
Shalom
Dit was heerlik om wonderlike gaste soos julle te kon hê. Ten alle tye het julle almal om julle in ag geneem, baie dankie daarvoor. Julle is, en was Top 5 gaste, waardeer julle. Dankie ook vir my bederf. Geseënde jaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 115 Hill Street, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86edecf2f595d70df210bb9890ecb525710b61af7f0c6ce0bc003f9117f88908b7db3cdcd5a238d2f6beb39b05d7e766b839?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 115 Hill Street Mossel Bay 6505 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.184926140754 22.141801886567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang