Shalom
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 115 Hill Street, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shalom is geleë in die kusdorp Mosselbaai, in die hartjie van die Tuinroete. Verblyf word aangebied in een gemaklik gemeubileerde selfsorg-eenheid, wat slaapplek vir 2 gaste bied.
Shalom is 'n eenslaapkamer-eenheid waar die slaapkamer 'n skuifdeur het wat na die tuin lei en 'n see-uitsig bied. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-leef- en eetkamer, sowel as 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en oond.
Daar is 'n braai-area voor die eenheid. Let asseblief daarop dat hierdie eenheid nie 'n TV het nie, en gaste moet hul eie internet-dongle saambring wanneer hulle Shalom bespreek. Die eenheid het nie 'n motorhuis nie, maar parkeerplek vir een voertuig is beskikbaar agter die eenheid, toeganklik vanaf die straat.
Shalom is slegs 600 meter vanaf die Bayside-sentrum, 700 meter vanaf die Diaz-museum en 900 meter vanaf die hawe. Mosselbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite, wat wissel van 4x4-roetes, visvang, bergfietsroetes en meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 115 Hill Street, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
- Gaste dink Shalom het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 115 Hill Street, Mossel Bay, 6505, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang