Successfully reported
+41

Mizpah Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Ray Champion Street, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mizpah Lodge is op 'n kleinhoewe in Bloemfontein geleë en bied 'n rustige en ontspanne atmosfeer met oorgenoeg spasie om rond te beweeg, plaasdiere, voëls en 'n natuurlike fontein wat deur die perseel vloei.

Gerieflike verblyf word in 2 gastekamers, Olive en Pomegranate, aangebied. Olive is 'n privaat selfsorgkothuis vir 'n gesin of paartjie. Dit het 'n grasperk voor met 'n uitsig oor die tuin, sy eie braai-area en tuin. Pomegranate is 'n knus, privaat eenheid vir 'n enkelreisiger of paartjie. Dit het sy eie ingang en stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Mizpah Lodge bied gratis WiFi, veilige parkeerplek, konferensiefasiliteite en 'n restaurant op die perseel. Die naaste winkelsentrum is 2 km ver al voel dit asof jy ver uit die stad uit is. Mizpah Lodge is ideaal vir 'n vinnige wegbreek of 'n oornagstop. Die eiendom word ook as 'n permakultuurplaas in die stad gebruik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Bronwyn S
Besigheidsreis
5.0
Warm, inviting, extremely comfortable. Coming from the busy city and arriving at Mizpah felt like a breath of fresh air. We were warmly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Ayanda N
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil and welcoming. We had such a cozy stay at Mizpah, game/board night on Thursday was awesome. Would definitely book there again ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Chantelle D
Gesin met tieners
4.8
Perfek vir die 1 aand se oorslaap. Het niks meer nodig gehad nie. Was heel rustig! Baie lekker geslaap. Eienaar was so vriendelik.
Mei 2025
Zb K
4.8
Pleasant stay in a country setting, just 12 minutes away from the city centre. All my expectations were met. Friendly hosts, value for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Hans V
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig, heerlike kos, plaasgevoel en 'outydse' verblyf. Beslis die plek om in die stad te bly as jy buite die stad wil wees. Rustig, uithaler restaura...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 6 Ray Champion Street, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Mizpah Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Ray Champion Street, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA885aa07ba937cac0d191c7c341571e8f4ed230682bbe5f4df00b8f30bb0774fd343569bb11235005220cfe5e315a143e2ad4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 6 Ray Champion Street Rayton 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.06908343853 26.201053835582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang